Gevoel van Veiligheid

About Gevoel van Veiligheid

Gevoel van Veiligheid het niks met tralies of alarmstelsels te doen nie, dit gan nie oor veilig voel in jou tronk van n huis nie. Dis alles oor die veiligheid wat j voel tussen die mense wat die meeste vir jou omgee en lief is. Gevoel van veiligheid is jou vriende, jou beter helfde. Gevoel van Veiligheid is als oor liefde Gevoel van Veiligheid s 'n 2-piece acoustic punk-rock groep van Pretoria. GvV het in 20010 begin as 'n side project van Deon Roos (Die Onbekende) en Raymond Roy Horn (Neontetra) nadat altwee se bands op n break was.
Gevoel van Veiligheid

Stats