Golwe
Golwe a song by Spoegwolf on Foxsoundi — Free Music, Smart Streaming for Everyone
Golwe Lyrics
Ek wou jou soek
Om te sê dat dit reën
Dat die ketel...
Daardie skare is almal aleen
My moerse planne...
Ek sien jou op die golwe my ding
Ek sien iets wat in my blink
Ek sien jou op die golwe my ding
Ons het gestap tot Brassbell se rig
Om ons terug te neem
Jy draf skaars 'n spoor in die sand
Jy stel die winde teen
Ek sien jou op die golwe my ding
Ek sien iets wat in my blink
Ek sien jou op die golwe my ding
Om te sê dat dit reën
Dat die ketel...
Daardie skare is almal aleen
My moerse planne...
Ek sien jou op die golwe my ding
Ek sien iets wat in my blink
Ek sien jou op die golwe my ding
Ons het gestap tot Brassbell se rig
Om ons terug te neem
Jy draf skaars 'n spoor in die sand
Jy stel die winde teen
Ek sien jou op die golwe my ding
Ek sien iets wat in my blink
Ek sien jou op die golwe my ding
From the album: Koma
-
Koma (As Ek Hier Uit Kan Kom) by Spoegwolf , -
Storm by Spoegwolf , -
Kar in Die Reën by Spoegwolf , -
Blou by Spoegwolf , -
Skemer (Maria) by Spoegwolf , -
Die Rivier by Spoegwolf , -
Gaan Huistoe, Ek Kom Nou by Spoegwolf , -
Lenie Blou III by Spoegwolf , -
Rooi En Saffier by Spoegwolf , -
Sy Dra Wit Op Die Brug by Spoegwolf , -
Mayday by Spoegwolf , -
Word Wakker by Spoegwolf , -
Bokser by Spoegwolf , -
Golwe by Spoegwolf ,