Wat my Pa sou sê

Wat my Pa sou sê a song by Kurt Darren on Foxsoundi — Free Music, Smart Streaming for Everyone

Wat my Pa sou sê by Kurt Darren

Wat my Pa sou sê Lyrics

[00:08.94] In die oë van my pa
[00:12.96] Het ek niks om te verloor
[00:17.05] Elke dag 'n bietjie nader aan daai sterre in my oë
[00:23.14] Gee altyd net my beste
[00:27.00] Dit het ek by hom geleer
[00:31.06] Gaan maak oop nuwe deure en leer elke dag steeds meer
[00:36.01] As ek fluister keer op keer
[00:40.27] Ja dit is wat my pa sou sê
[00:42.63] Wees nie bang nie
[00:45.18] Jy maak voute maar dis geen probleem
[00:49.11] En as dit moeilik raak dink aan my
[00:52.84] Jy weet al lank jy is nooit alleen
[00:56.02] Ja dit is wat my pa sou sê
[00:59.41] So ek skree dit van die dakke
[01:03.66] Voor ek dit weer vergeet
[01:07.56] Ek hoef nie te bekommer nie oor wat ek nog nie weet
[01:12.26] Ek moet my eie lewe leef
[01:16.72] Ja dit is wat my pa sou sê
[01:18.87] Wees nie bang nie
[01:21.22] Jy maak voute maar dis geen probleem
[01:25.29] En as dit moeilik raak dink aan my
[01:29.23] Jy weet al lank jy is nooit alleen
[01:32.62] Ja dit is wat my pa sou sê
[01:34.97] Hou my hand vas, ek sal jou veilig lei en as dit jou pas
[01:41.29] Hou ek jou naby my en stap nou saam
[01:45.20] Jy weet al lank jy is nooit alleen, nooit alleen
[01:51.31] Dink aan ander, maar verander nie
[01:55.42] Reis na lande laat jy die lewe vier
[01:59.62] Doen iets anders, skryf jou eie lied
[02:04.90] Ja dit is wat my pa sou sê
[02:07.29] Wees nie bang nie, jy maak voute maar dis geen probleem
[02:13.56] En as dit moeilik raak dink aan my
[02:17.56] Jy weet al lank jy is nooit alleen
[02:20.94] Ja dit is wat my pa sou sê
[02:23.31] Hou my hand vas, ek sal jou veilig lei en as dit jou pas
[02:29.67] Hou ek jou naby my en stap nou saam
[02:33.92] Jy weet al lank jy is nooit alleen, nooit alleen
[02:39.72] Dink aan ander, maar verander nie
[02:43.94] Reis na lande laat jy die lewe vier
[02:47.64] Doen iets anders, skryf jou eie lied
[02:53.41] Ja dit is wat my pa sou sê
[02:55.75]

From the album: 100%