Met Jou Klere Aan
Met Jou Klere Aan a song by Leah on Foxsoundi — Free Music, Smart Streaming for Everyone
Met Jou Klere Aan Lyrics
Elke vrou het mos iets wat sy geheim wil hou
Sy dink aan trou, maar sy loop nie met dit op haar mou
En mans is van Mars en vrouens van Venus
Dis waarom almal die hele punt mis
As jy wil, kom ek wys jou nou hoe ons verskil
Wat is die lekkerste ding om te doen?
Wat is dan beter, beter as soen?
Wat is daai ding wat ons jaag, en waarna ons smag?
Die lekkerste ding om te doen, met jou klere a-a-a-aan
Met jou klere a-a-a-aan
Elke man, wil nie heeldag aan jou lippe hang
En raak jy bang, net so maklik kan hy jou vervang

Hier's 'n plan, ek gaan jou wys hoe om 'n man te vang

Almal wonder, ja, maar niemand weet
Soos 'n groot magneet trek ons na mekaar toe
As jy kon hoor wat in my kop aangaan
Sal jy dalk nooit weer hoef te raai

Die lekkerste ding om te doen, met jou klere aan

Met jou klere a-a-a-aan, met jou klere a-a-a-aan
Die lekkerste ding om te doen, a-a-a-aan
Met jou klere aan

From the album: Wonderwerk (Deluxe Weergawe)
-
Jou Liefde by Leah , -
C'Est La Vie by Leah , -
Maak My Dag by Leah , -
Photograph by Leah , Roan Van As , -
Volmaan by Leah , -
Ek Bely by Leah , -
Met Jou Klere Aan by Leah , -
Meer As Niks by Leah , -
Dronk Vir Jou by Leah , -
Kannieophoudinkaanjougedagte by Leah , -
Liefde Is by Leah , -
Ek Vergewe Jou by Leah , Dewald Wasserfall , -
Mooiweer by Leah , -
Iemand Wat Ek Nog Nie Ken Nie by Leah , -
As Dit Verby Is by Leah , -
Wonderwerk by Leah , -
Meer As Niks - Acoustic by Leah ,